Homeopaat

Die Gesonde Alternatief

Tuisblad

 Missie: ons wil 'n dominante rol vertolk in die opbou van homeopatiese dienste sodat dit vir almal beskikbaar kan wees en almal die nut daarvan kan insien.

  • Verbeter homopatie landswyd
  • Maak homeopatie meer bekostigbaar
  • Kry goeie resultate

Visie: Ons wil hê dat ons klein onderneming 'n groot verskil in die wêreld moet maak. Ons wil hê soveel as moontlik mense moet die homeopatiese kultuur beleef: 

  • Vinnig
  • Veilig
  • Effektief 

Ons gaan die toekoms in met 'n fakkel vir lig en ons sal koers hou in die rigting waarheen ons Skepper ons stuur sonder om terug te kyk.


Ons en ons praktyk sal die Here dien!

 

 

 

Ons span 

Dr. Annelie du Plessis is ‘n gekwalifiseerde Homeopaat met  'n M.Tech (Hom) graad, Iridology (Dip), Homotoxicology (Sert.) met meer as 18 jaar se ervaring. Sy is geregistreer by die Allied Health Professions Council of South Africa  (AHPCSA) asook by die Board of Health Funders of South Africa (BHFSA).

  Mev. Danel Grobler is die bekwame ontvangsdame wat meeste van die oproepe, transaksies en finansies beheer. 'n Ware regter hand.